NHKA Malelane Logo Futura

ONS  VISIE IS:
Om n Gemeente te wees waarin ons as verskillende lede (ledemate)  van een Liggaam saam

God kan aanbid
Sy woord kan verkondig
En Hom kan dien
Sodat God se liefde en Koninkryk net meer sigbaar kan word in ons saam wees.

 

ONS GEMEENTE SE  DROOM IS
Om in Jesus se voet spore te volg

 

Wat is ons strategie:

Om deurlopend krities te kyk na hoe ons die evangelie op alle moontlike terreine kan verkondig op innoverende wyses

 

In ons gemeente fokus ons op:

EREDIENS-PASTORAAL-MISSIONAAL- DIAKONAAL-FINANSIEEL-KERKLIKEGOEDERE